Sport
Dit is die skool se doelwit dat alle leerders aan ‘n somer – en wintersport moet deelneem.
Ander Sport Afrigting
Hierdie buitemuurs word nie deur die skool aangebied nie, maar die kind het nog altyd die geleentheid om daaraan deel te neem.
Tennis
Louis van Wyk – 2 keer per week
Hanle Lourens – 4 keer per week
Rugby
RSD – 1 keer per week
Netbal
NSD – 1 keer per week



















